Boeretroos Perspex Lig

R375.00

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Die eenheid bestaan uit die voetstuk wat die LED ligstrokie van jou gekose kleur, die skakelaar bevat. Die voetstuk is van hout gemaak en word ook op die lasermasjiene gesny. Dan ook die “lamp” gedeelte oftewel die vertoonstuk wat uit perspex gesny word en dan met die logo gegrafeer word. Wanneer dit ingeprop word met die aangehegte 2 punt kragprop verlig die LED ligstrook dan die perspex vertoonstuk. Die vertoonstuk pas netjies in die voetstuk in maar word nie daaraan vasgegom nie om dit moontlik te maak om die ligstrokie te vervang indien iin die toekoms nodig. Die LED’s wat gebruik word het egter ‘n lang leeftyd.

Nota – As jy verkies om dit meer persoonlik te maak en jou of die ontvanger se naam daarop wil laat grafeer, altyd saam met die Boeretroos logo, stuur vir ons ‘n vonkpos na sales@cdsbrands.com toe, verwys na jou aanlyn bestelnommer, en gee die korrekte spelling deur sodat ons dit korrek kan laat opgrafeer.

Gun asseblief +-7 werksdae na bestelling.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

Clear
SKU: N/A Category: