Boeretroos Drie Pak – 3 x 250g van Jan Rof se Boeretroos Koffie.
Keuse tussen bone of klaar gemaal.
Keuse tussen donker en medium gerooster.
Jan Rof se Boeretroos word vars gerooster per bestelling.
Jan Rof se Boeretroos is nie kitskoffie nie, dis moer koffie. En moer lekker koffie ook.
Boeretroos Drie Pak
R270.00

Be the first to review “Boeretroos Drie Pak”