Die KJK Familie

R195.00

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Laser gegraveerde emalje blikbekers met unieke, pittige sêgoed

Een vir elke geleentheid.

Hierdie 3 saam vorm ‘n stel – die KJK Familie.

Die stel bestaan uit een langgat beker (wit), een standaard beker (wit) en een Espresso beker (as ‘n norm geel).

Die bekers word slegs aan een kant gegrafeer en het nie die handtekening en nommer agterop nie.

Gun asseblief +-7 werksdae na bestelling.
Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

Clear
SKU: N/A Category: