Jan Rof se Koffietyd Horlosie

    R420.00

    Jan Rof se Koffietyd Horlosie

    Gemaak uit Saligna hout en afgerond met Plankie Waks vir ‘n natuurlike hout voorkoms.

    31cm radius x 2cm dik
    Gebruik 1 x AA battery – prys sluit nie batterye in nie
    Kies tussen koffiebekers of mokka potjies vir die nommers wat vervang word op die horlosie

    Nou hoef jy nie te wonder oor wanneer jy nog koffie kan drink nie.
    Jan Rof se horlosie bied ‘n unieke geskenk opsie aan iemand wat regtig baie hou van koffie. Dis vertoon mooi, dis duursaam, dis iets heel anders en maak ‘n stelling. Unieke mense hou van unieke produkte. En jy is mos uniek of hoe?

    NOTA – synde jy nou reeds tyd wil maak vir gereelde koffie, probeer gerus van Jan Rof se Boeretroos daarmee saam. Dit word gerooster op bestelling so dit is supervars. 

    GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

    DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

    MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

    Gun asseblief ongeveer 7 werksdae vir afhandeling. Elke horlosie word gemaak op bestelling.

     

    20 in stock

    Category: