Jan Rof se Langgat Geskenkkas

R650.00

Die Langgat bekers bly nou maar eenmaal ‘n reuse treffer.

Nou kan jy dit kombineer met ‘n pragtige houtkassie om ‘n uitstekende geskenk te maak.

Kassies is van hout gemaak en met ‘n lasermasjien gesny.
Kies enige 4 Langgat bekers wat hierby gaan.

HET JY GEWEET – Jan Rof se supervarsgeroosterde Boeretroos proe selfs beter uit hierdie bekers uit! Vat gerus bietjie koffie saam en probeer dit.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

Clear
SKU: N/A Category: