Jan Rof se Moerse Mooi Geskenkkas

R760.00

Pragtige, unieke geskenke vir iemand vir wie jy omgee. Of vir jouself. Hoekom dan nou nie. 

Die kassie word uit hout gesny met ‘n lasermasjien. 
4 van Jan Rof se Langgat bekers en een 250g sak van Jan Rof se Boeretroos koffie. 

Dit proe net nie fantasties nie, dit vertoon ook pragtig enige plek waar jy hom neersit. Behalwe nou in die spens. Dan sien niemand hom nie en dis omtrent to insiggewend soos groen tee.

GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

DIS DIE KORREKTE VERWYSING. DAARSONDER RAAK DIT BITTER MOEILIK TOT ONMOONTLIK OM BETALINGS KORREK TE ALLOKEER.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE LETTERS CABLZAJJ GEBRUIK NIE!

 

Clear
SKU: N/A Category: