Jan Rof Voorskoot

    R265.00

    Jan Rof Voorskoot

    GEBRUIK ASSEBLIEF DIE BESTELNOMMER (ORDER NR) AS VERWYSING VIR BANK OORBETALINGS. DIE SISTEEM SAL ‘N E-POS STUUR WAT ‘N BESTELNOMMER BEVAT. DIE NOMMER SAL ALTYD WEES #12345 (HASHTAG EN 5 NOMMERS).

    860mm x 760mm
    Kleure – swart, vlootblou, olyfgroen (sien ook die produkfotos vir details)
    Polikatoen materiaal
    Groot voorsak met naat in die middel – sakgrootte 170mm x 280mm
    Bande vir agter vasmaak – +-580mm

    Gun ongeveer 7 werksdae vir afhandeling en drukwerk

    Nota – fisiese produk kleur mag verskil van kleur in fotos.

    Gun asseblief +-7 werksdae na bestelling en betaling

    Jan Rof produkte word gelewer na ontvangs van betaling.

    Clear
    SKU: N/A Category: